Word vandag deel van
Kragtige video’s wat jou geloof, gesin, huwelik en daaglikse lewe raak en verander.

Vir die moeilike dae. Vir die vrae wat niemand altyd hardop vra nie.
Wiid Gesê is ’n veilige ruimte waar ons saam groei, leer en nader aan God leef, op ’n praktiese en eerlike manier. Neem jou tyd. Kyk wanneer dit jou pas. Kom keer op keer terug.
Elke week kry jy een nuwe video in elke afdeling.
Wysheid en bemoediging vir die daaglikse werk van ouer wees.
Eerlike gesprekke wat julle verhouding versterk.
Hulp om jou tiener te verstaan en naby te bly.
Praktiese stappe om nader aan God te leef.
Sluit vandag aan
Jy betaal veilig op grethawiid.co.za en kry dadelik toegang.

Ons glo dat God mense herstel, huwelike versterk, ouers wysheid gee en harte nuut maak.
Gretha